BAIE GELUK AAN ADELE BASSON

img-20190226-wa0019

Baie geluk aan Adele Basson van Lutzville met die aankoop van jou ISUZU KB300 LX dubbelkajuit bakkie. Ons by Vredendal Motogroep sê baie dankie vir jou ondersteuning en verwelkom jou by die VMG familie. Ons wens jou vele veilige myle toe.

Print