Baie geluk aan Coca Cola Peninsula Beverages

Baie geluk aan Coca Cola Peninsula Beverages met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB250 HO Fleetside Safety. Ons by Vredendal Motorgroep wil u graag bedank vir u lojale ondersteuning en geloof in ons produk. Sterkte aan Carlinke met die nuwe uitdaging. Mag jy vele veilige myle ervaar.

Print
css.php