BAIE GELUK AAN DIE COETZEE FAMILIE

Baie geluk aan Marius en Sunelle Coetzee van Lutzville met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB250 HO X-Rider Dubbelkajuit 4×2. Ons by Vredendal Motorgroep wil graag baie dankie sê vir julle ondersteuning en geloof in ons produk. Ons wens vir julle is vele veilige myle.

Print
css.php