BAIE GELUK AAN DIE DU PLESSIS FAMILIE

Baie geluk aan die du Plessis familie met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB300 LX Extended cab. Ons by Vredendal Motorgroep sê baie dankie vir jul ondersteuning. Graag heet ons julle welkom by die VMG familie. Ons wens vir julle is vele veilige myle.

Print
css.php