BAIE GELUK AAN ERIKA BURGER

Baie geluk aan Erika Burger van Lutzville met die aankoop van jou nuwe Toyota Etios 1.5. Ons by Vredendal Motorgroep verwelkom jou by die VMG familie en bedank jou vir jou ondersteuning. Ons wens vir jou vele veilige myle toe.

Print
css.php