BAIE GELUK AAN JAN EN GERDA VAN ZYL

Baie geluk aan Jan en Gerde van Zyl van Graafwater met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB250 HO Fleetside Safety. Ons by Vredendal Motorgroep bedank jul vir jul lojale ondersteuning deur die jare. Ons wens vir julle vele veilige myle toe met die nuwe bakkie.

Print
css.php