BAIE GELUK AAN JOHAN EN BERNADINE VAN JAARSVELD

Baie geluk aan Johan, Bernadine en klein Johandre van Jaarsveld met die aankoop van jul Chevrolet Cruze 1.6 LS. Ons by Vredendal Motorgroep wil jul graag bedank vir jul getroue ondersteuning en geloof in ons produk. Ons wens jul vele veilige myle toe.

Print
css.php