
Baie geluk aan John Matthee van Whylo Distributions met die aankoop van jou nuwe ISUZU KB300 LX dubbelkajuit 4×2. Ons by Vredendal Motorgroep wil graag vir jou dankie sê vir jou ondersteuning. Ons wens vir jou is vele veilige langpad myle en tonne ry plesier met hierdie nuwe yster.