BAIE GELUK AAN KOBUS & ALET VAN ZYL

Baie geluk aan Kobus en Alet van Zyl van Vredendal met die aankoop van jul Toyota Etios 1.5 XS Sprint hatchback. Ons by Vredendal Motorgroep wil baie dankie sê vir jul ondersteuning. Ons verwelkom julle by die VMG familie. Ons wens dat julle vele veilige myle sal hê met jul nuwe voertuig.

Print
css.php