BAIE GELUK AAN MNR ANDRE DE WAAL

Baie geluk aan Mnr Andre de Waal met die aankoop van jou ISUZU KB250 HO Fleetside Safety. Ons by Vredendal Motorgroep verwelkom jou by ons VMG familie. Ons wil graag dankie sê vir jou ondersteuning en geloof in ons ISUZU produk. Ons wens vir jou vele veilige myle toe.

Print
css.php