BAIE GELUK AAN MNR CLARKE

Baie geluk aan Mnr Clarke van Kleinzee met die aankoop van jou nuwe ISUZU KB250 HO X-Rider dubbelkajuit. Ons by Vredendal Motorgroep wil jou graag bedank vir jou ondersteuning en geloof in ons produk. Welkom by die VMG familie. Ons wens jou vele veilige myle toe.

Print
css.php