BAIE GELUK AAN MNR FERREIRA

img-20190214-wa0009

Baie geluk aan Mnr Ferreira van Koekenaap met die aankoop van jou Isuzu KB300 LX Extended Cab 4×2. Ons by Vredendal Motorgroep wil graag jou bedank vir jou ondersteuning. Ons verwelkon jou by die VMG familie en wens jou vele veilige myle toe.

Print