BAIE GELUK AAN MNR JACOBUS KALMEYER

Baie geluk aan Mnr Jacobus Kalmeyer van Calvinia met die aankoop van jou Renault Sandero 1.6 Expression. Ons by Vredendal Motorgroep sê baie dankie vir jou ondersteuning en verwelkom jou by die VMG familie. Ons wens jou vele veilige myle toe.

Print
css.php