BAIE GELUK AAN MNR JACQUES KOOPMAN

Baie geluk aan Mnr Jacques Koopman, van Nieuwoudtville, met die aankoop van jou ISUZU bakkie. Ons by Vredendal Motorgroep heet jou welkom by de VMG familie en wil graag baie dankie sê vir jou ondersteuning. Ons wens jou veilige myle toe.

Print
css.php