BAIE GELUK AAN MNR JAFTHA EN GESIN

Baie geluk aan Mnr Jaftha en gesin van Lutzville met die aankoop van jul Toyota Etios 1.5 XS. Ons by Vredendal Motorgroep sê baie dankie vir julle ondersteuning. Ons wens vir julle vele veilige myle toe.

Print
css.php