BAIE GELUK AAN MNR JOHANCO CLAASSENS

Baie geluk aan Mnr Johanco Claassens van Vredendal met die aankoop van jou Chevrolet Aveo 1.6 L. Ons by Vredendal Motorgroep bedank jou vir jou ondersteuning. Ons verwelkom jou by die VMG familie en wens jou vele veilige myle toe.

Print
css.php