Baie geluk aan Mnr John Cloete en gesin

Mnr John Cloete en sy gesin by Pieter Dippenaar van Vredendal Motorgroep. Baie geluk Mnr Cloete met die aankoop van jul Chevrolet Trailblazer. Baie dankie vir u lojale ondersteuning. Ons wens jou vele veilige myl toe.

Print
css.php