BAIE GELUK AAN MNR MARTIN KELLERMAN

Baie geluk aan Mnr Martin Kellerman van MKB Houtwerke in Lutzville met die aankoop van jou ISUZU KB300 Dubbelkajuit 4×4. Ons by Vredendal Motorgroep wil baie dankie sê vir jou ondersteuning. Ons verwelkom jou by ons VMG familie en wens jou vele veilige myle toe.

Print
css.php