BAIE GELUK AAN MNR & MEV BALIE

Baie geluk aan Mnr & Mev Balie van Doringbaai met die aankoop van jul splinternuwe ISUZU KB250 HO Hi Rider Extended Cab 4×2. Ons by Vredendal Motorgroep sê baie dankie vir jul ondersteuning. Ons wens julle veilige myle en hope werksgenot met die nuwe bakkie.

Print
css.php