BAIE GELUK AAN MNR & MEV DREYER

Baie geluk aan Mnr en Mev Dreyer met die aankoop van julle nuwe ISUZU KB250 HO X-Rider dubbelkajuit. Ons by Vredendal Motorgroep wil graag dankie sê vir julle lojale ondersteuning en geloof in ons produk. Ons wens vir julle vele veilige myle toe.

Print
css.php