BAIE GELUK AAN MNR & MEV DU PLOOY

Baie geluk aan Mnr & Mev du Plooy van Vertical Engineering and Supplies CC met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB250 HO X-Rider Dubbelkajuit. Ons verwelkom julle by die VMG familie en wil graag dankie sê vir u ondersteuning en geloof in ons produk. Ons wens vir u is dat u vele veilige myle sal ervaar.

Print
css.php