
Baie geluk aan Mnr en Mev Germishuys van Calvinia met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB250 Ho Hi Rider Dubbelkajuit 4×2. Ons by Vredendal Motorgroep wil graag dankie sê vir jul ondersteuning en verwelkom jul by die VMG familie. Ons wens vir jul vele veilige myle toe. VMG groete Sharonel