BAIE GELUK AAN MNR & MEV KOTZE

Baie geluk aan Mnr & Mev Kotze met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB250 Fleetside Regular Cab. Ons by Vredendal Motorgroep sê baie dankie vir jul jarelange ondersteuning en die geloof in ons produk wat al dekades aankom. Ons wens vir jul net vele veilige myle toe.

Print
css.php