BAIE GELUK AAN MNR & MEV LE ROUX

Baie geluk aan Mnr en Mev Le Roux met die aankoop van jul Renault Sandero Stepway. Ons by Vredendal Motorgroep verwelkom julle by die VMG Renault familie en wil graag baie dankie sê vir jul ondersteuning. Ons wens jul vele veilige myle toe. Renault groete Sharonel

Print