BAIE GELUK AAN MNR & MEV NEL

51050944_1359537827521121_8098403446425649152_n

Baie geluk aan Mnr en Mev Nel van Trawal met die aankoop van jul Nissan Micra. Ons by Vredendal Motorgroep wil graag dankie sê vir jul ondersteuning en verwelkom jul by die VMG familie. Ons wens jul veilige myle toe.

Print