BAIE GELUK AAN MNR & MEV SEAS

Baie geluk aan Mnr & Mev Seas met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB250 HO X-Rider dubbelkajuit 4×2. Ons by Vredendal Motorgroep wil graag dankie sê vir jul ondersteuning en geloof in ons produk. Ons verwelkom julle by die VMG familie. Ons wens jul met die prag bakkie eindelose veilige myle en vreugde toe.

Print
css.php