BAIE GELUK AAN MNR & MEV STEENKAMP

Baie geluk aan Mnr & Mev Steenkamp met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB250 HO X-Rider dubbelkajuit. Ons by Vredendal Motorgroep sê baie dankie vir jul jare lange ondersteuning en geloof in ons produk. Ons wens julle veilige myle en baie kamp plesier met die nuwe bakkie toe.

Print
css.php