
Baie geluk aan Paul Kotze van Tienie Petroleum (PTY) Ltd van Lutzville met die aankoop van jou nuwe ISUZU KB300 L Extended Cab 4×2 Auto. Ons almal by VMG wil graag baie dankie sê vir jou jarelange ondersteuning aan VMG. Ons wens jou met hierdie 21ste ISUZU net veilige myle en baie plesier toe.