BAIE GELUK AAN MNR VAINO NDALA

Baie geluk aan Mnr Vaino Ndala met die aankoop van jou ISUZU KB250 LE dubbelkajuit. Ons by Vredendal Motorgroep sê baie dankie vir jou ondersteuning. Ons wens jou vele veilige myle toe.

Print
css.php