BAIE GELUK AAN MNR VAN DER MERWE

Baie geluk aan Mnr van der Merwe met die aankoop van jul ISUZU KB250 HO X-Rider Dubbelkajuit. Ons by Vredendal Motorgroep verwelkom julle by die VMG familie en wil graag dankie sê vir jul ondersteuning. Ons wens jul vele veilige myle toe.

Print
css.php