BAIE GELUK AAN MNR VAN JAARSVELD

Baie geluk aan Mnr van Jaarsveld van Vredendal met die aankoop van jou nuwe ISUZU D-MAZX250 HO Fleetside Safety enkelkajuit. Ons by Vredendal Motorgroep bedank jou vir jou lojale ondersteuning. Ons wens jou vele veilige myle toe.

Print
css.php