Baie geluk Andreas Sindyamba

Baie geluk Andreas Sindyamba, raadslid van Matzikama Munisipaliteit, met die aankoop van jou 2007 Mazda 6 2.3 Dynamic sedan. Ons by Vredendal Motorgroep wil jou graag bedank vir jou ondersteuning. Ons wens jou vele veilige reise toe.

Print
css.php