Baie geluk Henk en Helene Visagie

Baie geluk Henk en Helene Visagie met die aankoop van jul seun, Hendriko, se 2017 CHEVROLET SPARK CAMPUS. Dit was voorwaar vir hom ‘n groot verrassing. Baie geluk Hendriko mag jy elke oomblik met jou nuwe Spark geniet. Ons wens jou alle voorspoed en veilige myle toe.

Print
css.php