Baie geluk Jacky Carolissen

Baie geluk Jacky Carolissen met die aankoop van jul nuwe ISUZU KB250 HO X-RIDER dubbelkajuit. Ons by Vredendal Motorgroep verwelkom julle by die VMG familie en wil graag dankie sê vir jul ondersteuning en geloof in ons produk. Mag julle baie vreugde met die bakkie ervaar.

Print
css.php