BAIE GELUK MEV SYSTER

Baie geluk mev Syster met die aankoop van jou nuwe ISUZU KB250 HO Fleetside Safety. Ons by Vredendal Motorgroep verwelkom jou by die VMG familie en wil graag baie dankie sê vir jou ondersteuning en geloof in ons produk. Ons wens vir jou is vele vreugde en tonne veilige myle met die nuwe bakkie.

Print
css.php