Baie geluk Mnr & Mev Seekoei

Baie geluk Mnr & Mev Seekoei van Springbok met die aankoop van u nuwe 2017 ISUZU KB250 HO Hi Rider Dubbelkajuit 4×2. Ons by Vredendal Motorgroep verwelkom u by die Vredendal Motorgroep familie en dank u vir u ondersteuning. Ons wens u vele veilige myle toe.

Print
css.php