Baie geluk Mnr Van Jaarsveld

Baie geluk aan Mnr Van Jaarsveld met die aankoop van u nuwe 2017 ISUZU KB250 HO Fleetside Safety P/U S/C 4×2. Ons by Vredendal Motorgroep wil u graag bedank vir u lojale ondersteuning en geloof in ons produk. Ons wens u vele veilige myle toe.

Print
css.php