Baie geluk Paul & Marinda Kotze

Baie geluk Paul en Marinda Kotze met die aankoop van jul nuwe CHEVROLET Trailblazer 2.8 Z71 4X4. Ons by Vredendal Motorgroep wil jul graag bedank vir jul lojale ondersteuning en geloof in ons produk. Ons wens jule vele veilige myle toe.

Print
css.php