BAIE GELUK RUDOLF & ISABELLE MALHERBE

Baie geluk aan Rudolf en Isabelle Malherbe met die aankoop van jul nuwe ISUZU bakkie. Ons by Vredendal Motorgroep sê baie dankie vir jul ondersteuning en geloof in ons produk. Ons verwelkom julle by die VMG familie. Mag julle altyd veilig reis.

Print
css.php