Baie geluk Sarel en Anneke Mostert

Baie geluk Sarel en Anneke Mostert van Kliprand met die aankoop van jul Isuzu KB250 LE Dubbelkajuit. Ons by Vredendal Motorgroep wil julle graag bedank vir jul ondersteuning en geloof in ons produk. Ons wens julle vele voorspoed en veilige myle toe.

Print
css.php