BAIE GELUK SHARON OERSON

Baie geluk Sharon Oerson met die aankoop van jou ISUZU bakkie. Ons by Vredendal Motorgroep wil graag baie dankie sê vir jou ondersteuning. Welkom by die VMG familie. Ons wens jou vele veilige myle toe.

Print
css.php