Baie geluk Willem en Hendrine van Zyl

Baie geluk Willem en Hendrine van Zyl met die aankoop van julle nuwe 2017 Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ A/T 4X2. Ons by Vredendal Motorgroep wil julle graag bedank vir julle lojale ondersteuning en geloof in ons produk. Mag julle vele veilige myle met die nuwe Trailblazer ervaar.

Print
css.php