COVID-19

5988555_coronavirus-thumb-img-covid-01

Vredendal Motorgroep se takke in Calvinia, Springbok en Vredendal sal gesluit wees vanaf Donderdag 26 Maart 2020 om middernag tot 16 April 2020. Ons sal wel ‘n noodspan op bystand hê by alle takke vir nood dienste van voertuie. Vir alle werkswinkel aangeleenthede kontak:

Calvinia:

Koos Louw – 083 638 6030

Maretha Theart – 084 260 9272

Springbok:

Cobus Karstens – 083 225 7561

Anel Nagel – 072 351 6997

Vredendal:

John Sharpe – 083 626 6019

Renier Cornelissen – 083 627 4224

Voertuig verkope sal telefonies beskikbaar wees:

Sharonel Smith – 083 654 9366

Pieter Dippenaar – 082 801 1875

Mannetjie Louw – 060 417 2476

Ons vulstasies sal voortgaan soos normaal. Volg ons gerus op ons facebookblaaie nl.: Vredendal Motorgroep, Renault Vredendal & Springbok. Besoek gerus ons virtuele vertoonlokaal by www.vredmotorgroep.co.za

Volg asseblief die veiligheidsmaatreëls ten opsigte van die Covid-19 en bly tuis. Wees veilig.

Groete

Die VMG Span

Print
css.php