VREDENDAL MOTORGROEP TREK ‘N NUWE BAADJIE AAN

Vredendal Motorgroep trek ‘n nuwe baadjie aan…. Na die onttrekking van General Motors, tel Vredendal Motorgroep saam met ISUZU Suid-Afrika die nuwe leisels op. Die eerste veranderinge het reeds by ons Vredendal tak begin en sal uitbrei na ons ander takke op Springbok en Calvinia. Ons is almal baie positief en sien uit om die pad met ou, bestaande en nuwe kliënte te stap. Kom loer gerus in by ons. Kom kuier saam met ons of drink ‘n koppie koffie. Vredendal Motorgroep en ISUZU is hier om te bly!!!! ISUZU for the long run!!!!

Print
css.php